Foto Kompetisie
Alle Honde Welkom
Skryf in!!! Kyk Vir my ( dis ek G) en ja ek hang aan n tak!
Hey mensies! Kompetisie Tyd!!!!!!
Ons ht n komp bgn in Spokie Bully Haven se guns! Dis n diere org wt sukkel mt fondse!
Inskrywing is R20 n hond!
Stuur jou foto na enige van die 3 onder :
2. Whatsapp 0712451812
3. Bb 27084A99
4. Fb Yolandie Knox Strydom
Alle kategoriee kn deelneem! Vn klein tot groot, vn lelik tot mooi!
Awsum pryse te wen!
Betalings - Nedbank, H strydom, cheque account : 1048861880, branch code : 198765
Stuur bewys van betaling deur
Invite my vi enige verdere navrae en details! Bb : 27084A99 of what'sapp : 0712451812!