Stellenbosch Akademie van Dans

Inligting

Wie: Enigiemand, maak nie saak wat jou geslag is nie, wat wil leer om te dans van die ouderdom van 5 en verder.

Watter soort danse: ballet, moderne-dans, baldans, klopdans & hip-hop

Hoekom 'n mens dans doen: Dit is 'n prettige manier om fiks te word en dit is goed vir die liggaam se koördinasie.

Wanneer: Die tye hand af aan jou ouderdom en die dans jy kies.
Maandag - ballet
Dinsdag - moderne-dans
Woensdag - baldans
Donderdag - klopdans
Vrydag - hip-hop

Kos: Kinders - R50 per sessie
Volwassenes - R80 per sessie