Drama Meesterklas

Aangebied in Fisieke teater en Karakterisering

Wat is Fisieke Teater?

Jaques van Jaarsveld is 'n akteur en een van Suid-Afrika se beste Mimiek kunstenaars. Hy is 'n veelsydige kunstenaar en nd highly skilled in front of the camera, on stage and behind the microphone. Jaques het sy graad in 1998 by die "Tshwane University of Technology," verwerf, waar hy in mimiek en fisieke teater gespesialiseer het. In 2003, het hy 'n kursus by die "London School Of Physical Theatre" voltooi.

Saturday, March 12th, 10am-2pm

Bell Drive

Krugersdorp

Koste: R450 per persoon.

Elke deelnemer kry 'n sertifikaat na voltooing van die werkswinkel.

Wie bied die Werkswinkel aan?