Francois word mondig!
Ons vier dit......
Ongeveer 21 jaar gelede het iemand sy langverwagte verskyning gemaak..... Die tyd het egter gevlieg, en nou staan daardie klein geskenkie voor die deur van sy eie groot, wye wêreld, waarin hy sy voetspore gaan ver-ewig!!!
Daarom nooi ons (die geskenkie en sy ma) julle graag om saam met ons hierdie heugilike dag te vier!!!
Event Information
21ste jippieeee!
Ons gaan die Rietvlei Natuur Reservaat besoek, met 'n toer om die leeus te sien en dan 'n heerlike middagete saam te geniet.
Ons sal ELKEEN baie graag daar wil sien, soooooo beplan en "save the date" asseblief!!!
L.W. Ons versoek vriendelik dat elkeen R250-00 vir die dag se uitstappie sal saambring, EN sal RSVP voor of op 13 Mei 2016 om die besprekingsgetalle te bevestig.
Dankie, sien julle dan!
When?
Sunday, May 29, 2016, 08:30 AM
Where?