Afrikaanse Protsestantse Akademie

Dinee 2014

Die jaarlikse Akademie Dinee is hier!

Dosente en Studente is uitgenooi na die AP Akademie se jaarlikse Dinee op 2 Oktober 2014, om 17:30, by Brookshuis (Brooks straat 109, Pretoria).

Dit gaan een fantastiese aand wees waar ons heerlik kan saam kuier, lekker smul aan 'n driegang maaltyd en die jaar afsluit in styl.


Kaartjies is beskikbaar teen R100 en kan afgehaal word by Marguerite of Jan (Enige lid van die Studenteraad kan ook gekontak word). Bring jou vriend, vriendin, man, vrou en sommer ook jou kinders saam!! Daar gaan 'n FOTOHOEKIE wees - so oefen solank om mooi te glimlag! Onthou om op te tof en jou skoene blink te vryf, want die drag is formeel.


Vir enige verdere inligting skakel vir Jan: 076 034 6216 of Marguerite: 079 500 1058.

-Maak gou, daar is net 'n sekere hoeveelheid kaartjies beskikbaar!!!!


Sien jou daar!!