Kliniek Dag

'n dag om terug te gee aan die gemeenskap.

30 Julie 2014 vanaf 08:30 tot 17:00 by JJ Van Zyl Oogkundiges, 12 Pickle straat, Strand.

Op hierdie dag bied ons pakette vir diegene wat nie 'n mediese fonds het nie.

Die pakette is soos volg:

Enkel Visie (slegs 'n lees of bestuurs bril) teen R600
Bi-fokaal (vir beide ver en naby visie) teen R1000
en Multi-fokaal (vir ver, middel en naby visie) teen R1600

Die opsie vir Transition (son-verkleurende lense) is ook beskikbaar.

Geen afspraak word benodig nie. "First come, first served"

Van Zyl Oogkundiges. Waar kwaliteit diens vir ons uiters belangrik is.